Logos Multilingual Portal

Select Language



Seneca,
Lucius Annaeus Seneca ( 4BC -- 65AD)

(known as Seneca the Younger HD (the Younger) DT1a c.)

Roman philosopher, statesman and writer, born in Córdoba, Spain, the son of Seneca (the Elder). Banished to Corsica (41--9) by Claudius, on a charge of adultery, he was recalled by Agrippina, who entrusted him with the education of her son, Nero. Made consul by Nero in 57, his high moral aims gradually incurred the emperor's displeasure, and he withdrew from public life. Drawn into conspiracy, he was condemned, and committed suicide in Rome. The publication of his Tenne Tragedies in 1581 was important in the evolution of Elizabethan drama, which took from them the five-act division, as well as the horrors and the rhetoric.


baie mense sou wysheid bereik het as hulle hul nie verbeel het dat hulle dit alreeds bereik het nie
die lewe is soos teater; dis nie die lengte wat saak maak nie, maar die gehalte
die wind waai nooit gunstig vir diegene wat nie weet waarheen hulle gaan nie
dis onvoorspelbaar op watter plek die dood op jou wag; verwag dit dus op enige plek
dit is beter om nuttelose dinge te weet as niks nie
dit sou ’n troos wees vir ons eie swakheid en dié van ons werke, as alle dinge net so stadig sou vergaan as wat hulle tot stand gekom het; maar soos dit is, is alle groei langsaam, maar die pad na vernietiging vinnig
eensaamheid is vir die siel wat kos vir die liggaam is
ek sal na alle grondgebiede kry asof dit aan my behoort, en myne asof dit aan almal behoort
hou op om te hoop, en jy sal ophou om te vrees
jy moet jou benadering verander, nie die hemel nie
niemand is so oud dat hy nie sal hoop om ten minste nog een dag langer te lewe nie
niemand kan wen sonder dat iemand anders verloor nie
niks is ons eie nie, behalwe tyd
om nie te begeer nie is dieselfde as om te hê
om te lei, beteken nie om te domineer nie, maar om \\\'n opdrag te vervul
tyd is die enigste ding wat jy nie kan teruggee nie
van \'n groot man kan \'n mens altyd iets leer, selfs al swyg hy
wat jy beskou as die toppunt is slegs een stappie hoër
‘n pragtige vrou is nie iemand wie se bene of arms bewonder word nie, maar wie se algehele voorkoms so mooi is dat dit onmoontlik is om enige enkele deel te bewonder